1. (Dialoog tussen 'n seun, sy moeder en 'n boesemvriend)
Moeder:
Okay, geniet julle braai en gedrae julself hoor!
Seun (aan sy moeder): Dankie ma, ek sal julle laat weet wanneer ons daar aankom.
Seun (draai na sy vriend):
Het ons als vir die braai?
Vriend: Ja my ou, ek
het ons steaks en 'n vars masinter. Ons gaan seker die braaibroodjies daar bou of
hoe?
Seun: Kief, ja. Dit klink of ons als het, kom ons vat die pad!
Seun (draai terug na sy moeder en soengroet haar): Dankie ma, lykmy ons het als. Koebaai!
2. Hey bra,
roll gou vir my 'n vars masinter, die huidige een is op sy laaste bene.